Diagonaal gemeet is die Galaxy Z Fold6 se skermgrootte 6,3 duim in ’n volle reghoek en 6,2 duim as die afgeronde hoeke in ag ...
Daar is baie goeie nuus vir die inwoners van Bloemfontein: Safari Country hou lekker partytjie om die opening van ’n nuwe tak in Bloemfontein amptelik te vier.
Sakkie Matthee, die waarnemende skoolhoof van dié skool in Dan Pienaar, het ’n weddenskap aangegaan dat as die leerlinge R200 ...
Die taxibestuurder wat vir haar twee dogtertjies se dood verantwoordelik was is agt jaar lank tronk toe gestuur op twee aanklagte van strafbare manslag – dieselfde aantal jare wat Raihaana Thomas gewa ...
Die distriksmunisipaliteit se gelukbringer, Lenny die Luiperd, is hier om te help en om noodsaaklike wenke te deel oor hoe om sonsteek te verhoed en die gemeenskap aanmoedig om verantwoordelik op te ...
Sportlui in Stellenbosch en die Helderbergkom word uitgenooi na ’n bring-en-braai in Gordonsbaai op Saterdag 14 Desember om behoeftige sportlui met ’n kospakkie te voorsien vir die Kersseisoen.
Klapmuts het verlede week onder xenofobie-proteste en aanvalle deurgeloop toe ’n groep Suid-Afrikaners vir buitelanders onder meer Zimbabwiërs en Malawiërs, teiken wat op plase in die gebied werk.
Dis die verhaal van ’n romantiese Afrikaanse popster van die Kaap met die naam Jaakie, en sy droom wat uiteindelik waar geword het.
Die spanne wat in 2025 in die Superliga-kompetisies van die Westelike Provinsie-rugbyunie gaan meeding, is vasgemaak, maar ...
Die Vriende van die 7Damme-bewarea bied ’n voëlfotografie-kompetisie aan waarvoor deelnemers ses voëls wat in dié bewarea in Bloemfontein voorkom, moet afneem.
’n Dokterspraktyk by College Square in Bloemfontein het nie net die afgelope drie jaar ’n goeie bydrae tot Engo se jeugsorgsentrums gelewer nie – die mure vol kunswerke wat oor jare heen ten bate van ...
AfriForum se Bellville-buurtwag het vandeesmaand sy patrollies verskerp deur nou ’n minimum van vier voertuie op die pad te hê, wat die woonbuurt – veral waar dwelmhandel, onwettige immigrante en pros ...